Sewe is my Gelukgetal
deur Fluister
'n Volwasse sprokie: Sneeuwitjie kies self vir al sewe mynwerkers in een groot bed, met “Kaapstad”, groen/geel/rooi en twee tikke. Daarna kom heuningbrood, warm melk en 'n prins wat te laat is.
Sneeuwitjie (24) vlug vir die jaloerse koningin en beland in 'n huisie met sewe beddens. Die sewe mynwerkers wat daar woon, kyk elke aand na haar. Een aand besluit sy hulle mag meer as net kyk.Lees voorsmakie